Wie het die see se water in sy handpalm geweeg? Wie het die wydte van die hemel met sy hand gemeet?
Lees meerBybelboeke en Bybelgedeeltes In Gewone Afrikaans
Wie het die see se water in sy handpalm geweeg? Wie het die wydte van die hemel met sy hand gemeet?
Lees meerTroos my volk! Troos my volk, sê julle God! Haar hart is stukkend.
Lees meerJulle liggame is die aanbiddingsplek van die Heilige Gees
Lees meerAlmal wat geestelik dors het, kom! Hier is oorgenoeg water! Almal wat geestelik arm is, kom! Hier is genoeg vir julle om te eet!
Lees meerKenners se beskrywing van die einde van die wêreld...DIE EINDE VAN DIE WÊRELD
Lees meerKenners se beskrywing van die einde van die wêreld…WEES GEREED!
Lees meerKenner se beskrywing van die einde van die wêreld…DIT IS NOG NIE DIE EINDE NIE
Lees meerKenners se beskrywing van die einde van die wêreld…DIE EINDOORDEEL
Lees meerDie goeie nuus gaan oor sy Seun wat as mens gebore is uit die nageslag van Dawid. Die Heilige Gees het Hom op 'n kragtige manier bekend gestel as die Seun van God toe Hy, Jesus Christus ons Here, uit die dood laat opstaan het.
Lees meerAlle mense is ewe skuldig in God se oë.
Lees meerAlmal, sonder uitsondering, het gesondig en het geen deel aan God se koninklike glans nie. Maar God aanvaar hulle as sy eie sonder dat hulle iets daarvoor hoef te doen. Hy doen dit net omdat Hy hulle onvoorwaardelik liefhet en omdat Christus Jesus vir hulle sondes betaal het.
Lees meerGod aanvaar mense net omdat hulle Hom vertrou en Hy hulle onvoorwaardelik lief het. Dit is wat Hy beloof het en dit geld vir die hele nageslag van Abraham. Dit geld nie net vir die Jode wat die wet ontvang het nie, dit geld ook almal wat soos Abraham God op sy beloftes neem.
Lees meerGod het ons as sy eie aanvaar omdat ons in Hom glo. Daarom het ons nou vrede by God deur dit wat ons Here Jesus Christus vir ons gedoen het. Deur Hom het ons nou, deurdat ons glo, deel gekry aan God se onvoorwaardelike liefde.
Lees meerSo is dit ook met julle, broers. Omdat julle deel is van Christus se liggaam en saam met Hom gesterf het, is julle dood ten opsigte van die wet. Die wet geld nie meer vir julle nie. Julle is nou vry om aan 'n ander te behoort, aan Hom wat uit die dood opgewek is.
Lees meerDie rente wat die sonde betaal is die dood, maar die liefdesgeskenk wat God gee is om altyd saam met Hom te lewe. Dit geld almal wat een geword het met Christus Jesus.
Lees meerNa alles wat ons gesê het, staan een ding onwrikbaar vas. Diegene wat deel is van Christus Jesus kan nooit veroordeel word nie.
Lees meerHulle verstaan nie dat Christus 'n einde daaraan gemaak het dat 'n mens die wet moet onderhou om deur God aanvaar te word nie en dat 'n mens God net daarvoor hoef te vertrou.
Lees meerBroers, omdat God vir julle omgee, doen ek 'n beroep op julle. Gee julle liggame vir Hom. Doen daarvan afstand soos 'n mens van 'n lewende offer afstand doen. Dit is wat Hy wil hê. Dit is die manier om Hom te dien.
Lees meerElke mens moet gehoorsaam wees aan die regering wat oor hom regeer, want geen regering kan enige mag uitoefen as God dit nie vir hom gegee het nie.
Lees meerNiemand van ons leef vir homself nie en niemand van ons sterf vir homself nie. Solank ons lewe, leef ons tot eer van die Here. En wanneer ons sterf, sterf ons tot eer van die Here. Of ons lewe en of ons sterf, ons behoort aan die Here. Dit is die rede waarom Christus gesterf en uit die dood opgestaan het en weer lewend geword het - om oor die lewendes en oor die dooies seggenskap te hê.
Lees meerChristus het ons vrygemaak van wetsonderhouding. Hou dan nou vas aan hierdie vryheid! Moenie toelaat dat iemand weer die slawejuk van wetsonderhouding op julle skouers lê nie!

Lees meerOns kan nou sonder enige verhindering na God toe gaan in die Allerheiligste. Die toegangskaartjie is betaal!

Lees meerDie sewe briewe aan die gemeentes in Asië wat alle gemeentes van alle tye verteenwoordig.
Lees meerIn die regterhand van Hom wat op die troon sit het ek 'n boekrol gesien. Dit was aan die voor- en agterkant vol geskryf met God se oordele en met sewe seëls heeltemal geseël.
Lees meerToe die Lam die sewende seël van die boek met God se oordele oopbreek, het daar 'n eerbiedige stilte in die hemel gekom, omtrent 'n halfuur lank.
Lees meerIn die hemel het 'n indrukwekkende beeld verskyn - 'n vrou wat lyk asof sy die son as 'n jas aan het. Die maan was onder haar voete en op haar kop was 'n kroon met twaalf sterre.
Lees meerEk het 'n ander engel in die lug sien vlieg om die goeie nuus van God se finale oordeel aan al die mense op die aarde te bring, aan al die nasies, stamme, tale en volke.
Lees meerEk het nog 'n groot en wonderlike teken in God se hemelse woonplek gesien, sewe engele met die sewe laaste oordele. Hulle moes finaal uitvoering gee aan al God se woede.
Lees meerHy het gesê. Ek gaan jou die straf van God wys wat oor die berugte prostituut gaan kom. Die mense op die aarde het so verslaaf geword aan haar sedeloosheid dat hulle onbeheerbaar gedoen het net wat hulle wil.
Lees meer"Loof die Here! Die verlossing, die koninklike glans, die eer en die krag behoort aan die Here. Hy is ons God!"
Lees meerEk het 'n engel uit die hemel sien kom. Hy het die sleutel van die afgrond in sy een hand en 'n groot ketting in sy ander hand gehad.
Lees meerEk het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, 'n nuwe skepping, want die eerste hemel en die eerste aarde, die ou skepping, het ophou bestaan.
Lees meer"Let op! Ek kom binnekort! Baie gelukkig is elkeen wat dit wat in hierdie profetiese boek geskryf is, in sy binneste bewaar."
Lees meer