Die sewe briewe aan die gemeentes in Asië wat alle gemeentes van alle tye verteenwoordig.
Lees meerDie sewe briewe aan die gemeentes in Asië wat alle gemeentes van alle tye verteenwoordig.
Lees meerIn die regterhand van Hom wat op die troon sit het ek 'n boekrol gesien. Dit was aan die voor- en agterkant vol geskryf met God se oordele en met sewe seëls heeltemal geseël.
Lees meerToe die Lam die sewende seël van die boek met God se oordele oopbreek, het daar 'n eerbiedige stilte in die hemel gekom, omtrent 'n halfuur lank.
Lees meerIn die hemel het 'n indrukwekkende beeld verskyn - 'n vrou wat lyk asof sy die son as 'n jas aan het. Die maan was onder haar voete en op haar kop was 'n kroon met twaalf sterre.
Lees meerEk het 'n ander engel in die lug sien vlieg om die goeie nuus van God se finale oordeel aan al die mense op die aarde te bring, aan al die nasies, stamme, tale en volke.
Lees meerEk het nog 'n groot en wonderlike teken in God se hemelse woonplek gesien, sewe engele met die sewe laaste oordele. Hulle moes finaal uitvoering gee aan al God se woede.
Lees meerHy het gesê. Ek gaan jou die straf van God wys wat oor die berugte prostituut gaan kom. Die mense op die aarde het so verslaaf geword aan haar sedeloosheid dat hulle onbeheerbaar gedoen het net wat hulle wil.
Lees meer"Loof die Here! Die verlossing, die koninklike glans, die eer en die krag behoort aan die Here. Hy is ons God!"
Lees meerEk het 'n engel uit die hemel sien kom. Hy het die sleutel van die afgrond in sy een hand en 'n groot ketting in sy ander hand gehad.
Lees meerEk het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, 'n nuwe skepping, want die eerste hemel en die eerste aarde, die ou skepping, het ophou bestaan.
Lees meer"Let op! Ek kom binnekort! Baie gelukkig is elkeen wat dit wat in hierdie profetiese boek geskryf is, in sy binneste bewaar."
Lees meer