Ons wat 'n sterk geloof het, moet dié help wat sukkel om te glo. Ons geloof is nie vir onsself nie, maar vir ander.
Groet mekaar met 'n broederlike soen. Al die gemeentes van Christus stuur vir julle groete.